Shafiek Mouton van F7 Sports Management het onlangs saam RSG se Carla Mackenzie gesels.
Hulle het onder andere oor sy rugby agentskap, skolerugby, vrouerugby en rugby se rol in die bekamping van GBV gepraat.
Skakel na die onderhoud: https://omny.fm/shows/rsg-sport/shafiek-mouton-help-atlete