Wayde laat jong stêr se ogies skitter

Wayde laat jong stêr se ogies skitter

July 24, 2018 0 By Shafiek Mouton 24 Julie 2018 21h12 KEASHAN-TAYE Pietersen, 11 jarige leerder aan Wellington Primêr, is bestem vir hoër hoogtes. Sy blink uit in naellope en verspring en is ook ‘n kranige netbal speelster. Die skugter dogter is tans die vinnigste in...